Hierdie pragtige, suid-kaapse dorpie is geleë aan die westelike oewer van die Gouritzrivier, by sy monding in die Indiese Oseaan.


Dit is een van die min kusdorpies in Suid Afrika, waar daar nogsteeds 'n rustige en veilige plattelandse atmosfeer heers.




*Fotos verskaf deur Johan Spies

Gouritz Nuus

  • Plankpad oor duine na rivier Die beginpunt.Die plankpad wat deur die Bewaringstrust laat bou is, nader voltooiing. Die pad is gebou deur Rickie Janse van Rensburg en die koste van die kontrak was ongeveer ...
    Posted 6 Sep 2016, 00:23 by Admin Gouritzmond
  • Boardwalk vorder mooi Gedeelte wat reeds gebou isDie bouery vorder na wense. Die gedeelte wat sover gebou is, word reeds deur mense gebruik, maar dit kort nog randstroke om te voorkom rolstoele ...
    Posted 18 Jul 2016, 06:59 by Admin Gouritzmond
  • Boardwalk word gebou Daar is begin met die bou van 'n verhewe plankpad (Boardwalk) vanuit Riverweg na die strand.Die volgende brief is van die Bewaringstrust hieromtrent ontvang:"Geagte Vriend,Die trustees van ...
    Posted 7 Jul 2016, 04:39 by Admin Gouritzmond
Showing posts 1 - 3 of 14. View more »
* Stuur asseblief enige bydraes vir die nuus of almanak na admin@gouritzmond.info

Gouritz Almanak