Gouritz-nuus‎ > ‎

Besoedelingpraatjie deur Cape Nature

posted 21 Oct 2017, 10:48 by Admin Gouritzmond   [ updated 21 Oct 2017, 11:02 ]
Cape Nature se Mnr. Deon Makwena het op 5 Okt. 2017 'n skyfievertoning en praatjie i.v.m. Besoedeling vir 70 kinders in Gouritsmond kom aanbied.  Hy het veral op die nadele van plastiek op die see- en natuurlewe gekonsentreer.   Mnr. Johann de Fin het 2 fietsies aan die 2 beste luisteraars oorhandig!
Comments