Ons kies 'n Meneer Vis en Mejuffrou Fynbosfees gedurende die Nuutsvaniets-Herwinningskompetisie! Die kompetisie word geborg deur Henque Waste. Ons jeugdiges (tussen 12 en 18) word uitgedaag om iets kreatiefs te skep uit herwonne materiaal/items.
Die inskrywingsvorm is aflaaibaar hieronder. |