Gouritz-nuus‎ > ‎

Gereelde Gourits-vakansieganger blog oor Gouritsmond

posted 20 Jan 2014, 01:50 by Admin Gouritzmond   [ updated 15 Jun 2016, 11:13 ]


Ek het onlangs 'n epos van PG Jonker ontvang waarin hy my voorstel aan sy vakansiejoernaal oor Gouritsmond. Hulle hou nou al 13 jaar hier vakansie gedurende Desember en sy inskrywings is insiggewend oor die vakansielewe op Gourits en is ook heel komies!

Hier is die skakel na sy vakansie-inskrywings (ek het dit ook op die skakels-blad bygevoeg) - lekker lees!
Comments