Gouritz-nuus‎ > ‎

Boardwalk vorder mooi

posted 18 Jul 2016, 06:59 by Admin Gouritzmond
Gedeelte wat reeds gebou is


Die bouery vorder na wense. Die gedeelte wat sover gebou is, word reeds deur mense gebruik, maar dit kort nog randstroke om te voorkom rolstoele kan afval en ook nog ekstra spykers om planke stewiger te monteer.



Die laaste stuk oor die duin moet nog gebou word.

Comments