Die volgende fasiliteite is beskikbaar op Gouritzmond

Biblioteek:

  • Kontaknommer: 028 713 7934
  • Ure:
   Ma  10:00 - 13:00  15:00 - 18:00
   Wo  15:00 - 18:00  
   Do  10:00 - 13:00  
   Vr  15:00 - 18:00  
   Sa  10:00 - 13:00  
    Storietyd in Bitouville
Storietyd in Bitouville
   Do  16:00 - 17:00  (behalwe Des vakansie)
   Do  15:00 - 18:00  (slegs Des vakansie)

Gemeenskapsaal:


  • 028 713 7855 (Hanlie - Munisipaliteit)

Posagentskap:


  • Kontaknommer: 028 745 3402

NG Kerk:

  • Kontaknommer: 028 745 3125 (Koster - Nico Oosthuizen)

Karavaanpark:


  • Munisipale karavaanpark met goeie geriewe.
  • Besprekings - 028 713 7855

Die Wasklip Wassery:

  • Kontaknommer: 028 745 3109 (Arieta Swart)

Isabel se Boetiek:

  • Kontaknommer: 028 745 3123 (Isabel Swart)

Eiendomsagente:

  • Skipskop Eiendomme - 028 745 3030 / 082 355 5675
  • Hough Eiendomme - 028 745 3701
  • Realty 1 - 084 618 8025



    Eco Marine Lodge and Venue
  •  Trou Venue vir 100 gaste
  • Sondag etes op bespreking
  • Verjaarsdae etes op bespreking
  • Venue vir Familie Reunies, 
  • Akkommodasie en 'n Venue onder een dak.
  •  Bespreek by Sandra 076 292 8341 of Sanet 073 194 2132
  • Related imageImage result for eco marine lodge


Gourits Spaar:


  • Kruideniersware, vars vleis, petrol
  • Kontaknommer: 028 745 3402

Kontrei en Oordwinkel:


  • Kruideniersware, hengeltoerusting, aas
  • Kontaknommer: 028 745 3030

Gourits Drankwinkel:

  • Drank
  • Kontaknommer: 084 239 8688 (Dawie & Anita vd Merwe)

Swanepoel Algemene Handelaar:


  • Kruideniersware
  • 028 735 2780 / 083 463 1366

Die Mond Restaurant & Pub:


  • Gelisensieerde restaurant (Chef)
  • Kontaknommer   :028 745 3015  /  081 338 0727

Fynbos Sands (voorheen Oppimap):

  • Gelisensieerde restaurant
  • Kontaknommer: 082 889 6179 (Gary en Letitia)

Koffiestories:


  • Koffie, koek, etes, geskenke
  • Informasiesentrum
  • 082 854 3105 (Hanli)