Daar is verskeie aktiwiteite te pleeg op Gouritz:

Vir diegene wat minder energiek voel is daar 'n biblioteek om ietsie te lese te kry ... :)


GOURITSMOND - AKTIWITEITE

AKTIWITEIT

WANNEER

KONTAK PERSOON

Telefoon #

Dienssentrum

Elke 2de Do. 10h00 - Gemeenskapsaal

Tineke Reinink

084 611 6332

VLV

Maandeliks - Gourits/Vleesbaai

Elize Locke

082 554 4961

Amerikaanse Lyndans

Wo. Beginners klas 08h30 - 09h30

10h00 - 11h00

Ina van Zyl

082 788 6520

Kekkelbekke

Wo. 14h30 – 17h00

Tineke Reinink

084 611 6332

Fatti’s & Moni’s

Wo. 14h30 - 17h00

Ina van Zyl

082 788 6520

Kuns

Vr. 09h00 ………… - Gemeenskapsaal

Arieta Swart

082 737 7357

Leeskring

3de Wo. v/d maand

Dania vd Walt

083 464 7783 / 028 745 3721

Jukskei

Di. & Vr. - 09h00 – 12h00

Hans de Bruin

028 745 3979

Gouritsmond Boot- en Hengel Assosiasie

Soos gereël

Jack Posthumus

028 745 3977

Gholf

Di. & Vr.

André Locke

082 491 7524

Bewaringstrust

Soos gereël - Gemeenskapsaal

Isabel Swart

028 745 3123

Gourits Estuary Man. Forum”

Soos gereël - Gemeenskapsaal

Karel Fourie

028 735 1888 / 083 659 6700

Be Gouritsmond Forum

BB (Blastingbetalersver.)

Soos gereël - Gemeenskapsaal

Elsa van Bruggen

083 358 2000


Polisiërings Forum

Soos gereël - Gemeenskapsaal

Jorrie Jordaan

082 922 0013 / 072 605 5229

KANSA

Soos gereël

Marie Kamfer

028 745 3419

Skutbestuurder


Herman Conradie

028 713 8400 / 072 593 9466

Probleme rakende wilde diere (rhiseman@capenature.co.za)

Rhett Hiseman

082 771 9107

Poskantoor

Ma. – Vr. - 09h00 - 12h00

In die Gourits Spaar winkel.

Koopkrag

Beskikbaar by die Munisipale kantoor.

NG Kerk

Ds. Marius le Roux

Nico Oosthuizen

Elke So. - 09h30

Somervakansie & Goeie Vrydag - 09h00

Koster en Hoofouderling

028 735 1068


028 745 3125

084 281 6232

Bybelstudie

Maandeliks – Op ‘n Di./Wo.

Skakel in by betrokke wyk

Munisipaliteit

Hanlie

028 713 7855

Biblioteek

Elsa van Bruggen

028 713 7934

SAP – Albertinia


10111 / 028 735 8047

Tennisbane se sleutel op aanvraag beskikbaar by Munisipale kantore (028 713 7855)

Vullisverwydering



Ma. 7 uur

Do. Tuinvullis

Huisvullis

Vr. Huisvullis

Trok vanaf Mosselbaai STORTINGSTERREIN OOP: Ma., Wo. & Vr.

Plaaslike Mun. trok 08h00 - 16h00

Trok vanaf Mosselbaai (Slegs gedurende Des.)

Plaaslike Mun.

BESIGHEIDSURE

BESIGHEID

URE

KONTAK PERSOON

KONTAK NR.

KONTREI WINKEL

Ma. – Sa. 08h00 – 13h00

14h00 – 17h30

So. 09h00 – 13h00

Sanette

org1@telkomsa.net

082 355 5675 / 028 745 3030





GOURITS SPAAR

Ma.–Sa. 08h00–18h00

So. 09h00–13h00



082 771 4188





AHOOY!




OPPI MAP




DRANKWINKEL

Ma. – Sa. 09h00 – 18h00

So. 10h00 – 12h00

Anita vd Merwe

084 239 8688

BOOT LISENSIES

Slegs beskikbaar by die Munisipale kantoor. Bring asb. saam:

  • Geldige seevaardigheids sertifikaat

  • Geldige “buoyancy”sertifikaat

  • Geldige skippers lisensie

Indie u nie ‘n SAMSA agent plaaslik kan vind nie, skakel mnr Johan Steyn - 072 408 6099

Jaarpermitte (per boot)

1 - 15 hp = R108.00, 20 - 40 hp = R162.00, 45 - 90 hp = R216.00, 90 - 115 hp = R324.00 en 115 hp en groter = R400.00 p/boot




Subpages (3): Hengel Stap Voël Waarneming