Hierdie pragtige, suid-kaapse dorpie is geleë aan die westelike oewer van die Gouritzrivier, by sy monding in die Indiese Oseaan. ![]() Dit is nog een van die min kusdorpies in Suid Afrika, waar daar steeds 'n rustige en veilige plattelandse atmosfeer heers. ![]() ![]() *Fotos verskaf deur Johan Spies |


